In vandag se lewe word seniors heel dikwels aangerand en beroof. W/O Geldenhuys het ons heelwat inligting gegee wat ons tydens so ‘n aanval behoort te doen. Hy het belowe om ons weer te besoek en meer inligting te bring aangesien hy uitgeroep was na ‘n noodgeval.