Mev Linda Louw bied eenkeer ‘n week rek en strek oefeninge aan ons bejaardes. Dit help hulle om spiere wat nooit gebruik word nie, los te maak en ook so hulle maagspiere te oefen soos hulle lag.