Through the grace of God and the kind donations from caring citizens and companies, we are able to provide our services to over 5000 people.

Servicing the Community since 1969

Since 21 January 1969, the Tygerberg Service Centre has distributed more than 1,3 million meals. Line up these containers, filled with warm, balanced meals, and you would have a food chain stretching from Cape Town to Johannesburg, and back to Three Sisters! Our main goal is to keep the elderly active in their communities for as long as possible and to address poverty in the community through sustainable feeding schemes and other services.

A Donation Plea

The Tygerberg Service centre and Meals on Wheels need your help! Our kombi was badly damaged by a fire, and has been written off. We cannot continue to deliver our much needed services with only one vehicle and the insurance money received will not cover the purchase of a new vehicle. To date we have distributed 71 139 meals this year, and we don’t intend to slow down. If you or someone you know might be able to make a donation to help us replace our vehicle, please contact us.

MEALS ON WHEELS VIND BAAT BY MANDELA SE NALATENSKAP



“Die Tygerberg Meals on wheels het hierdie jaar baie baat gevind met 4 firmas wat vir Mandeladag toebroodjies, kruideniersware en groente vir hul begunstigdes by verskeie voedingsprojekte geskenk het. SANLAM was die eerste firma wat 4 dae voor Mandeladag reeds hard aan die werk gespring het. Die Inbelsentrum se personeel het 1 150 toebroodjies gemaak en saam met die bestuur dit by Bellville Suid se voedingsprojek gaan uitdeel. Vir hierdie 40 personeellede was dit ‘n belewenis om eerstehands so ‘n uitreik mee te maak en die dankbaarheid en behoefte in die omgewing te kon ervaar. Op Mandeladag het Anel de Bruyn prokureurs van Bellville,kruideniersware en groente geskenk wat vir etes vir bejaardes aangewend kan word en waarvoor die bestuur baie dankbaar is. Later die oggend is die seniors verras met 100 heerlike en mooi verpakte toedbroodjies wat deur Cubana Restaurant van Table View, geskenk is. Drie dieetkundiges van die plaaslike daghospitale het die seniors kom toespreek en ingelig oor gesonde leefstyl en kosse. Hulle het ook hul deel van welwillendheid bewys toe hulle die 100 toebroodjies help uitdeel het aan die senior lede van Tygerberg Meals on Wheels. Dan was daar PEP se hoofkantoor en pakhuis personeel wat 12 831 toebroodjies gemaak het en wat deur die loop van die dag aan Khyalitsha, Leonsdale en Uitsig(Parents Haven) begunstigdes uitgegee is. Tygerberg Meals on Wheels is dankbaar vir firmas en lede van die publiek wat deur Mandela se nalatenskap by hul organisasie betrokke is. Meer as 14 000 begunstigdes wat behoeftige bejaardes, kinders en gesinne insluit, het met groot dankbaarheid baat gevind deur hierdie donateurs se welwillendheid en toegeeflikheid..

Tygerberg Meals on Wheels bedank die Hemelse Vader vir Sy Voorsienigheid asook elkeen wat met hierdie spesiale dag hul tyd en middele met hul begunstigdes kom deel het. Mag elkeen geseënd wees.
... See MoreSee Less

View on Facebook

Toebroodjie-bederf deur Sanlam personeel. ... See MoreSee Less

View on Facebook

Kratte vol heerlike toebroodjies en opgewonde personeel van Sanlam. Vir Mandeladag het Sanlam personeel vandag 1 150 toebroodjies gemaak en saam met Tygerberg Meals on Wheels by hul Bellville Voedingsprojek uitgedeel. Die 40 personeellede wat dit meegemaak het, het dit baie geniet. Dit was n geseende uitreik vir die wat betrokke was en n seen vir die wat dit ontvang het. DANKIE SANLAM en ons Hemelse Vader vir Sy Voorsienigheid. ... See MoreSee Less

View on Facebook

40 van Sanlam se personeel het kom help. ... See MoreSee Less

View on Facebook

Me Pretorius van Sanlam wys die 4 verskillende smere wat gemaak was vir die toebroodjies. ... See MoreSee Less

View on Facebook

Join our Mailing List